• Header001.png
  • Header002.png
  • Header003.png
  • Header004.png
  • Header005.png
  • Header006.png
  • Header007.png
  • Header008.png
  • Header009.png

Sunnyside Farm

28,10,0,50,1
600,600,60,1,3000,5000,25,800
90,150,1,50,12,30,50,1,70,12,1,50,1,1,1,5000
Powered By Creative Image Slider
Luxury Tent
Luxury Tent interior
View Image
Chalet interior
View Image
Pool with a view
View Image
River Cabin
View Image
Communal kitchen
View Image

Your input is important to us. Please provide your valuable feedback. Here are some testimonials from our clients:

Wat `n fantastiese naweek was dit nie gewees by Sunnyside nie!! Uitstekende plek om uit te rus, te ontspan en om lekker saam vriende te kuier. Adri is `n baie goeie gasvrou en die bestuurder Jùrgen maak dit `n vir jou `n onvergeetlike naweek. Is verseker weer binnekort daar om pitkos vir die siel te kry!!!
 
Date of Posting: 09 February 2015
Posted By: Ruan van Burick
We only had a short little stay at Sunnyside Farm, but it was pretty unforgettable. It is a lovely, tranquil place and the hosts were incredibly welcoming and accommodating. We felt like we had a home away from home, and we could simply enjoy the beautiful setting without worrying about anything at all. We will certainly come again!
 
Date of Posting: 27 December 2014
Posted By: Jan-Chris Holtzhausen
Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.



Die Bothas (Randburg en Kaapstad) en die Ficke (Bloemfontein, Alberton en Durban) het Ilse en Irene (tweeling) se 60ste verjaarsdae by Sunnyside kom vier!

Die beste besluit om dit by Sunnyside Farm te doen, want ons was 25.5 (Lene verwag) wat die fees bygewoon het en julle kon ons met gemak akkommodeer!

Om te dink dat all ouderdomme (tussen 7 maande en 62 jaar) kon die naweek geniet!

Wonderlike slaapplekke, kuierplekke (groot vertrek, lieflike stoepe), fantastiese geriewe, volledig toegeruste kombuis en dan die GREAT personeel EN toegang tot die pragtige tuine en rivier!



Ons komDV beslis weer!



Groete.

Dirk en Ilse
 
Date of Posting: 10 August 2014
Posted By: Dirk en Ilse Botha
Wat 'n ongelooflike, wonderlike, smaakvolle plek! Hierdie was 'n ongelooflike, spesiale ervaring! Baie dankie vir die warm, verwelkomende atmosfeer en vir al die luuksheid.
 
Date of Posting: 16 May 2014
Posted By: Wilmarie Ochse-Heine
It was a great holiday! The second time we stayed hear and was as good as the first time. We never got bored. J'espere revenire l'annee prochain! Thank you for everything :-)
 
Date of Posting: 14 March 2014
Posted By: Ru-Lese and company - France, Baillargue
Wat 'n ongelooflike pragtige plek wat julle deel met ons almal, baie baie dankie! Dit was 'n voorreg om hier my 60ste verjaarsdag saam met my wonderlikste kinders, familie en hartsvriende te kon deel. Ons kom definitief weer - nogmaals baie dankie!
 
Date of Posting: 26 January 2014
Posted By: Hancke familie & vriende
Baie aangename ervaring! Sal beslis weer terugkom - die kuier net te kort. Baie dankie vir die besonderse detail en smaakvolle behuising.
 
Date of Posting: 18 January 2014
Posted By: Ritha & Dieter
It's a beautiful and lovely place! Thank you for everything. Hope we'll see each other again. Love u all!
 
Date of Posting: 28 December 2012
Posted By: Bettina Fance - Ulm, Germany
Awesome! For those flyfishing use a green rock worm with a hotspot and fish the feeder channel on the right (Potch side of bridge). Some nice 2.5kg Yellow fish.
 
Date of Posting: 30 November 2012
Posted By: Jefery Reynolds
Baie dankie vir die heerlike kuier plek. Dit was 'n groot verrassing om so 'n gerieflike, skoon en pragtige plek te kry in vandag se tyd (Veral in die FS). BAIE GOEIE waarde vir mens se geld.
 
Date of Posting: 05 May 2012
Posted By: Reinette & Darren

<< Start Previous 1 2 3 Next Last >>

Page 2 of 3


Submit A Testimonial
* fields are mandatory.
Your Name:*
Email Address:*
Your Picture:
Images should not be larger than 500x500 px and 250 kb
Security Code:
Enter Code Here:*
Send us your comments below:*
Please Note: It may take up to 48 hours to publish your comments to the site in order to fight spam.